Job 36:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onthou dat U sy werk grootmaak wat die mense aanskou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, verheerlik liewer sy magtige werke en sing tot sy lof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink daaraan dat u sy werk moet verheerlik waar die mense van sing. |
| Afrikaans 1983 | Dink liewer daaraan om sy werk te roem, sy werk wat deur mense besing moet word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Onthou dat jy sy werk, wat deur mense besing word, moet verheerlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie vergeet om die dinge wat Hy doen, te prys nie. Mense het altyd gesing oor die dinge wat Hy doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ’n baie beter idee om God te prys vir wat Hy al gedoen het. Daar was al mense wat lofliedere tot sy eer gesing het. Doen jy dit ook. |