Job 36:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie het hom sy weg beveel? of wie kan sê: U het ongeregtigheid gedoen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Niemand kan Hom vertel wat om te doen nie. Niemand kan vir Hom sê: ‘U was verkeerd’ nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het Hom sy weg voorgeskrywe? En wie het gesê: U het onreg gedoen? |
| Afrikaans 1983 | Wie kan van Hom rekenskap eis oor sy dade? Wie kan sê: ‘U het verkeerd gedoen’? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie het Hom al tot verantwoording geroep oor sy optrede? Wie het al gesê, ‘U het onreg gepleeg!’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan vir Hom sê wat Hy moet doen nie, niemand kan vir Hom sê dat Hy verkeerd doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net mooi niemand kan vir Hom sê wat om te doen nie. Wie sal dit waag om vir Hom te sê Hy doen verkeerd? |