Job 36:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, God verhef deur sy krag: wie leer soos Hy?
Afrikaans (NLV) 2011 “God is almagtig. Wie kan ’n mens leer soos Hy?
Afrikaans 1933/1953 Kyk, God handel verhewe in sy krag; wie is 'n leermeester soos Hy?
Afrikaans 1983 Die mag van God is groot, wie kan 'n mens tot insig bring soos Hy?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, God is verhewe deur sy krag. Wie is 'n leermeester soos Hy?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Onthou, God is sterk, Hy regeer. Niemand kan vir mense leer soos Hy dit doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God se mag is ongelooflik groot. Wys my iemand wat ’n mens beter as Hy kan leer.