Job 36:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas op, let nie op ongeregtigheid nie, want dit het U verkies eerder as ellende.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees waaksaam! Draai weg van die kwaad! God het juis swaarkry oor jou gestuur om jou weg te vat van sonde.”
Afrikaans 1933/1953 Neem u in ag, wend u nie tot ongeregtigheid nie; want dit verkies u liewer as ellende.
Afrikaans 1983 Moet ook nie jou toevlug neem tot sonde nie, jy verkies dit immers bo swaarkry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pasop! Moet jou nie tot onreg wend nie; want dit is die rede waarom jy deur verdrukking getoets word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet oppas en jy moenie weer sonde doen nie, want jy het gekies om sonde te doen, dit was vir jou beter as om swaar te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op! Moenie nou verkeerde dinge begin doen nie. Die doel van jou lyding was juis om jou van so ’n lewe af weg te hou.