Job 36:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Begeer nie die nag wanneer mense in hulle plek afgesny word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie wens dat die nag kom nie. Dis juis dan dat mense vernietig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Smag nie na die oordeelsnag wat volke wegneem uit hulle plek nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie smag na die donker van die nag, die tyd wanneer mense sterf nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie smag na die nag, om mense uit hulle blyplek te verwyder nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie verlang na die donker, na die tyd wanneer God mense wegneem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie wens dat dit nag moet word nie, want dit is juis die tyd dat mense doodgaan. |