Job 36:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verdra my 'n bietjie, en ek sal jou wys dat ek nog namens God moet spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Laat my voortgaan, en ek sal die waarheid vir jou uitwys in wat ek sê, want ek is nog nie klaar om God te verdedig nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Wag 'n bietjie op my, en ek sal u inlig; want daar is nog genoeg te sê tot eer van God. |
| Afrikaans 1983 | “Wag nog 'n bietjie, laat ek verder met jou praat, daar is nog argumente vir God se saak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wees nog 'n rukkie geduldig met my, sodat ek jou kan onderrig. Want daar is nog meer te sê oor God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Job, jy moet nog 'n bietjie wag, ek wil nóg met jou praat, ek wil nóg dinge sê oor God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wees nog so ’n bietjie geduldig met my. Ek wil nog ’n paar dinge namens God sê. |