Job 36:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal hy jou rykdom ag? nee, nie goud nie, ook nie al die kragte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan al jou geld en moeite jou help in jou ellende? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal Hy u geroep om hulp voorbring waar daar geen nood is nie, en alle moontlike kragsinspanning van u? |
| Afrikaans 1983 | Kan hulpgeroep jou help? Nie in jou ellende nie! Ook nie al roep jy met al die krag waaroor jy beskik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal jou rykdom en al die inspanning van jou kragte vir jou 'n front vorm, sodat jy nie in nood verkeer nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal nie help om te skree wanneer dit sleg gaan met jou en jy vra dat iemand jou moet help nie. Dit sal nie help as jy sterk is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie jou rykdom en niks wat jy probeer doen, sal jou uit jou swaarkry kan verlos nie. |