Job 36:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U het die oordeel van die goddelose volbring; oordeel en geregtigheid gryp U aan.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar jy is behep met die oordeel oor die goddelose. Moenie bekommerd wees nie. Regverdigheid sal seëvier.
Afrikaans 1933/1953 Maar u is vol van die oordeel oor die goddelose: oordeel en strafgerig sal u aangryp.
Afrikaans 1983 Maar nou het die oordeel wat die goddelose toekom, jou voluit getref, oordeel en straf het jou ingehaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is vol oordeel oor goddeloses; oordeel en vonnis is jou voorland.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God straf jou swaar soos Hy mense moet straf wat verkeerd doen, en jy moet tevrede wees wanneer Hy jou straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar jy het heeltemal te veel te sê oor die straf wat slegte mense moet kry. Al waaraan jy kan dink, is die regsake en straf.