Job 36:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sterf in die jeug, en hulle lewe is onder die onreines. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sterf jonk. Hulle lewe eindig in skandelike dade. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sterwe dan hulle siel in die jeug en hulle lewe soos die van skandseuns. |
| Afrikaans 1983 | Hulle gaan jonk dood, hulle skandelike lewe is gou verby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle lewens kom op 'n jong ouderdom tot 'n einde – hulle lewens by manlike tempelprostitute. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie mense sterf gou, want hulle doen slegte dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gaan jonk dood omdat hulle hulle lewe verwoes het met die skandelike dinge wat hulle gedoen het. |