Job 36:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as hulle nie gehoorsaam nie, sal hulle deur die swaard omkom en sonder kennis sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar as hulle weier om te luister, sal hulle sterf in die geveg en ondergaan omdat hulle niks verstaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar as hulle nie luister nie, dan kom hulle om deur die spies, en hulle blaas die asem uit sonder kennis.
Afrikaans 1983 As hulle nie luister nie, sal hulle sterf, sal hulle doodgaan omdat hulle nie tot insig wou kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as hulle nie luister nie, sal hulle die rivier oorsteek, en sal hulle sterf asof sonder enige kennis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As hulle nie luister nie, dan sterf hulle, hulle sterf omdat hulle nie wou weet wat hulle moet doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar as hulle nie na die Here wil luister nie, sal hulle doodgaan. Hulle sal doodgaan omdat hulle nie kon insien dat hulle reg moes lewe nie.