Job 36:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hulle gehoorsaam is en Hom dien, sal hulle hulle dae in voorspoed en hulle jare in genot deurbring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hulle luister en Hom gehoorsaam, word hulle geseën met voorspoed deur hulle hele lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hulle luister en Hom dien, dan bring hulle hul dae deur in voorspoed en hul jare in aangenaamheid. |
| Afrikaans 1983 | As hulle luister en Hom dien, sal hulle hulle dae in voorspoed deurbring, hulle jare in welvaart. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hulle gehoorsaam is en Hom dien, sal hulle hulle dae afsluit in voorspoed, hulle lewensjare met wat aangenaam is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hulle luister en Hom dien, dan gaan dit goed, hulle is gelukkig, hulle hele lewe lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As hulle aan God gehoorsaam sal wees en Hom dien, sal dit hulle hele lewe lank baie goed met hulle gaan. |