Job 35:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vanweë die menigte van verdrukkinge laat hulle die verdruktes roep; hulle roep uit oor die arm van die helde.
Afrikaans (NLV) 2011 “Mense roep om hulp onder hulle swaar verdrukking. Hulle kreun onder die mag van die sterkes.
Afrikaans 1933/1953 Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.
Afrikaans 1983 “Mense roep om hulp onder hulle swaar verdrukking, hulle soek hulp teen die geweld van mense met mag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Omdat daar soveel verdrukking is, roep mense om hulp; aanhoudend roep hulle oor die krag van magtiges,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand ander mense verdruk, dan skree hulle en hulle vra dat iemand moet help. Hulle roep en vra dat iemand hulle moet help teen mense wat sterker is as hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As mense baie swaarkry, kla hulle steen en been. As iemand wat baie mag het, hulle verdruk, roep hulle dat iemand hulle moet kom help.