Job 35:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou boosheid kan 'n mens seermaak soos jy is; en u geregtigheid kan die seun van die mens baat.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou sondes raak net die mense soos jy en jou goeie dade beïnvloed net ander mense.
Afrikaans 1933/1953 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.
Afrikaans 1983 Jou sonde raak jou medemens en jou onskuld raak jou medemens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou oortreding raak net 'n mens soos jy, jou regverdigheid net 'n mensekind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy verkeerd doen, dan is dit ménse wat swaarkry, mense soos jy. En wanneer jy reg doen, dan doen jy dit aan ménse.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy verkeerd doen, is dit sleg vir mense soos ek en jy. As jy reg doen, help dit weer ander mense.