Job 35:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy regverdig is, wat gee jy hom? of wat ontvang hy uit u hand?
Afrikaans (NLV) 2011 Of as jy reg optree, wat beteken dit vir Hom? Wat kan jy vir Hom gee?
Afrikaans 1933/1953 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?
Afrikaans 1983 as jy sonder sonde is, wat baat dit Hom, wat kry Hy van jou?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy regverdig is, wat gee jy vir Hom, of wat ontvang Hy uit jou hand?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Of as jy nie verkeerd gedoen het nie, wat doen jy vir God, wat kry Hy van jou?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat help dit Hom as jy reg doen? Hy het niks nodig wat jy vir Hom kan gee nie.