Job 35:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk na die hemel en kyk; en kyk na die wolke wat hoër is as jy. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk op in die lug, sien die wolke hoog bokant jou raak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is. |
| Afrikaans 1983 | Kyk op, kyk na die hemel, kyk na die wolke hoog bokant jou: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk na die hemel en sien! Aanskou die wolkehemel! Dit is hoër as jy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kyk op in die lug, kyk goed, kyk na die wolke hoog bokant jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk na die hemel, dan sal jy sien hoe hoog die wolke bokant jou is. |