Job 35:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal jou antwoord, en jou metgeselle saam met jou.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal jou en al jou vriende antwoord.
Afrikaans 1933/1953 k sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.
Afrikaans 1983 Daarop sal ek jou en ook jou vriende by jou antwoord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal jou daarop antwoord, jou en jou vriende.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal jou antwoord, en ek sal ook jou vriende saam met jou antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal jou en al jou vriende hierop antwoord.