Job 35:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink jy dit is reg dat jy gesê het: My geregtigheid is meer as God s'n?
Afrikaans (NLV) 2011 “Dink jy dit is reg om te sê: ‘Ek is regverdig voor God’?
Afrikaans 1933/1953 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God,
Afrikaans 1983 “Dink jy dit handel die saak af as jy sê: ‘Ek sal my reg van God ontvang’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dink jy dit is reg as jy sê, ‘Ek, eerder as God, het gelyk!’?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Job, dink jy dit is reg dat God moet sê jy is onskuldig?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Job, dink jy dit is reg om aan te hou sê dat jy voor God onskuldig is?