Job 35:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou, omdat dit nie so is nie, het hy in sy toorn besoek afgelê; nogtans weet hy dit nie in groot mate nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Maar roep jy uit teen Hom omdat Hy nie in woede reageer op sondaars nie en nie weet van boosheid nie?
Afrikaans 1933/1953 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,
Afrikaans 1983 as jy sê Hy straf nie in sy toorn nie, Hy dra geen kennis van die sonde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou, omdat sy toorn nie verantwoording eis nie, en Hy nie veel ag slaan op oortreding nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sê ook dat God nie mense straf wanneer Hy kwaad is nie, en dat Hy ook nie baie goed kyk wanneer mense sonde doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal ook nie na jou luister as jy nou sê dat Hy nie mense straf as Hy kwaad is nie. Ook nie as jy sê dat Hy Hom nie daaraan steur as mense verkeerd doen nie.