Job 35:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al sê jy dat jy hom nie sal sien nie, tog is die oordeel voor hom; daarom vertrou jy op Hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is nog meer vals om te sê Hy sien nie wat aangaan nie. Hy sal geregtigheid laat geskied as jy net sal wag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom. |
| Afrikaans 1983 | ook nie as jy sê dat jy Hom nie sien nie, dat jou saak voor Hom is, dat jy op Hom wag nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoeveel minder nog wanneer jy sê dat jy Hom nie sien nie, dat die regsaak voor Hom is, maar dat jy steeds op Hom wag? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, God sal nog minder luister na jou as jy sê dat jy Hom nie sien nie, as jy sê dat jy gekla het by Hom en dat jy nou wag dat Hy iets moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar Hy sal nog minder na jou luister as jy kla dat jy nie ’n kans kry om Hom te sien nie; as jy kla dat jou saak al lank voor Hom lê en wag. |