Job 35:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, God sal geen nietigheid hoor nie, en die Almagtige sal dit nie ag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar dit is verkeerd om te sê God luister nie, die Almagtige gee nie om nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie. |
| Afrikaans 1983 | God luister nie na hol woorde nie, die Almagtige slaan daar geen ag op nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Na 'n leë geroep luister God egter nie; die Almagtige slaan nie daarop ag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit help niks dat hulle skree nie, God hoor hulle nie, die Almagtige sien hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die waarheid van die saak is dat God Hom nie aan ’n sinlose geroep steur nie. Hy laat dit by Hom verbygaan. |