Job 35:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar roep hulle, maar niemand antwoord nie, vanweë die trots van die bose mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense roep om hulp en Hy antwoord nie weens hulle boosheid en hoogmoed.
Afrikaans 1933/1953 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanweë die trotsheid van die kwaaddoeners.
Afrikaans 1983 Mense roep om hulp, maar Hy antwoord nie, want hulle is vol hoogmoed en boosheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan roep hulle om hulp oor die hoogmoed van slegte mense, maar Hy antwoord nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom doen Hy niks wanneer daardie mense skree en vra dat iemand hulle moet help nie, want hulle is hoogmoedig en sleg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar as hulle tog na die Here roep om hulle te help, antwoord Hy hulle nie. Die arrogansie van slegte mense stoot Hom af, Hy hou niks daarvan nie.