Job 35:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie leer ons meer as die diere van die aarde en maak ons wyser as die voëls van die hemel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waar is Hy wat ons meer geleer het as vir die diere en ons slimmer gemaak het as die voëls?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel? |
| Afrikaans 1983 | na Hom wat aan ons meer verstand gegee het as aan die diere, meer insig as aan die voëls. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat ons onderrig, meer as die diere van die aarde, en ons slim maak, meer as die voëls van die hemel?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God leer vir ons meer as vir die diere, Hy maak ons slimmer as die voëls, ons verstaan beter. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar is Hy wat ons meer verstand gegee het en slimmer gemaak het as die diere van die aarde en die voëls van die hemel?’ |