Job 35:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar niemand sê: Waar is God, my Skepper, wat in die nag liedere gee? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog vra hulle nie: ‘Waar is God, ons Maker, die Een wat ons ’n lied laat sing in die nag? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar niemand sê nie: Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag, |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle vra nie na God, hulle Maker, na Hom wat selfs in die nag 'n lied kan laat sing nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar wat hulle nie sê nie, is, ‘Waar is God, my Maker, Hy wat lofsange gee in die nag, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle vra nie vir God om hulle te help nie, God wat hulle gemaak het en wat hulle laat sing ook wanneer dit donker is om hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle vra nie: ‘Waar is God wat ons gemaak het? Waar is die Here wat ons kan laat aanhou sing al kry ons hoe swaar? |