Job 35:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het Elihu gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elihu het verder gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het El¡hu aangehef en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Elihu het voortgegaan: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elihu het toe voortgegaan en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elihu het nóg gepraat en hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elihu het aangehou praat en gesê: |