Job 34:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het gesê: Dit baat 'n mens niks dat hy hom in God verlustig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het selfs gesê: ‘Ek mors my tyd om God tevrede te stel.’
Afrikaans 1933/1953 Want hy het gesê: Dit baat 'n man niks dat hy 'n welgevalle aan God het nie.
Afrikaans 1983 Hy het beweer: ‘Dit baat 'n mens nie om die wil van God te doen nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het immers gesê, ‘Dit baat 'n man nie as hy 'n goeie verhouding met God het nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want hy het gesê dit help nie om te doen wat God wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het selfs gesê ’n mens mors jou tyd om God te probeer gelukkig hou.”