Job 34:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat in geselskap gaan met die werkers van ongeregtigheid en met goddelose mense wandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy soek die geselskap op van bose mense. Hy bestee sy tyd met kwaaddoeners.
Afrikaans 1933/1953 Wat in die geselskap loop van die werkers van ongeregtigheid en wandel saam met goddelose mense?
Afrikaans 1983 Hy maak vriende met dié wat onreg doen, hy gaan om met die goddeloses.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hom in die geselskap bevind van dié wat onreg pleeg en wat saamloop met goddelose manne?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is vriende met mense wat slegte dinge doen, hy doen dieselfde dinge wat mense doen wat verkeerd lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens kry hom in die geselskap van mense wat verkeerde dinge doen. Die kwaaddoeners is sy vriende.