Job 34:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Watter mens is soos Job, wat spot soos water drink?
Afrikaans (NLV) 2011 Was daar al ooit iemand so verwaand soos Job, met sy dors na lasterlike praatjies?
Afrikaans 1933/1953 Waar is 'n man soos Job wat godslastering drink soos water?
Afrikaans 1983 Is daar nog 'n mens soos Job vir wie laster is soos water drink?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie is daar nog soos Job wat 'n gespot soos water drink,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Watter soort mens is Job? Hoekom hou hy aan om vir God te spot?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hierdie Job is darem vir jou arrogant. Hy beledig die Here net so maklik soos hy water sou drink.