Job 34:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moet ek teen my reg lieg? my wond is ongeneeslik sonder oortreding.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is onskuldig, maar hulle noem my ’n leuenaar. My lyding is ongeneeslik, al het ek nie gesondig nie.’
Afrikaans 1933/1953 Ondanks my reg staan ek as leuenaar; ongeneeslik is my pylwond, en dit sonder oortreding!
Afrikaans 1983 Al het ek die reg aan my kant, word ek vir 'n leuenaar gehou. Al is ek nie skuldig nie, is ek dodelik getref.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal ek lieg teen my regte in? Ongeneeslik is my pylwond – sonder dat ek 'n oortreding begaan het.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is reg, ek kan nie daaroor lieg nie, ek het nie verkeerd gedoen nie, maar ek sterf van my seerplekke.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al is ek onskuldig, noem mense my ’n leuenaar. Ek sit met ’n ongeneeslike siekte en ek het niks eens verkeerd gedoen nie.’