Job 34:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Job het gesê: Ek is regverdig, en God het my reg weggeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Job het gesê: ‘Ek is onskuldig, maar God het my regte weggeneem.
Afrikaans 1933/1953 Want Job het gesê: Ek is regverdig, en God het my my reg ontneem.
Afrikaans 1983 Job het gesê: ‘Ek is onskuldig, maar God laat nie aan my reg geskied nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Job het gesê, ‘Ek het gelyk; God het my my reg ontneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want Job het gesê: ‘Ek is onskuldig, maar God het nie reg gedoen aan my nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want Job het gesê: ‘Ek is onskuldig, maar God keer dat ek reg behandel word.