Job 34:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat ons vir ons die oordeel kies: laat ons onder mekaar weet wat goed is.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, laat ons vir onsself onderskei wat reg is; laat ons saam leer wat goed is.
Afrikaans 1933/1953 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is, en onder mekaar uitvind wat goed is.
Afrikaans 1983 Laat ons uitmaak wat reg is, self vasstel wat goed is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat reg is – laat ons dit vir onsself uitmaak; laat ons onder mekaar kennis neem van wat goed is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kom ons besluit wat reg is, ons moet weet wat die beste is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons moet elkeen probeer uitvind wat reg is en dan besluit ons saam wat die beste is.