Job 34:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My begeerte is dat Job tot die einde toe beproef mag word weens sy antwoorde vir goddelose mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Job, jy verdien die swaarste straf vir jou bose praatjies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, mag Job getoets word tot die einde toe weens die antwoorde in die trant van kwaaddoeners. |
| Afrikaans 1983 | Maar Job moet end-uit getoets word, want sy argumente is dié van die goddelose mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag Job tot die uiterste getoets word, omdat hy antwoord soos misdadigers; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job praat soos 'n slegte mens praat, ons moet alles hoor en ons moet besluit of hy reg of verkeerd is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job, jy moet op die moeilikste manier moontlik getoets word, want jy praat soos iemand wat niks van God dink nie. |