Job 34:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Job het gespreek sonder kennis, en sy woorde was sonder wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Job praat sonder kennis. Sy woorde is sonder insig.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Job spreek sonder kennis, en sy woorde is sonder verstand. |
| Afrikaans 1983 | ‘Job praat sonder kennis, sy woorde is sonder insig.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Job is die een wat sonder kennis praat; sy woorde is sonder insig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ‘Job weet nie wat hy praat nie, hy sê niks wat verstandig is nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | as ek sê: ‘Job, jy weet nie wat jy praat nie. Wat jy sê, maak nie sin nie.’ |