Job 34:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat ek nie sien nie, leer jy my: as ek onreg gedoen het, sal ek nie meer doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Of: ‘Ek weet nie wat ek verkeerd gedoen het nie. Sê vir my sodat ek daarmee kan ophou.’
Afrikaans 1933/1953 wat ek nie insien nie, leer U my dit;s ek onreg gedoen het, ek sal dit nie meer doen nie --
Afrikaans 1983 leer U my wat ek self nie weet nie; as ek verkeerd gedoen het, sal ek dit nie weer doen nie,’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) leer U my wat ek nie raaksien nie,’ of ‘as ek onreg gepleeg het, ek sal dit nie weer doen nie,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Het jy gevra dat God jou sondes vir jou moet wys? Jy het verkeerde dinge gedoen, maar jy het nie geweet dat dit sonde is nie. Wanneer jy verkeerd gedoen het, het jy dan gesê dat jy dit nie weer sal doen nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Of ’n mens moet sê: ‘Wys my as daar iets is wat ek nie raaksien nie. As ek iets verkeerds gedoen het, sal ek ophou om dit te doen.’