Job 34:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is tog gepas om vir God gesê te word: Ek het tugtiging gedra, ek sal nie meer aanstoot gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoekom sê mense nie vir God: ‘Ek het gesondig, maar ek sal nie weer sondig nie’? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want sê iemand wel tot God: Ek boet sonder dat ek sleg handel; |
| Afrikaans 1983 | “As jy vir God sou sê: ‘Ek het my teen U verhef, maar ek sal nie weer oortree nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand vir God sou sê, ‘Ek het skuld op my gelaai, ek sal my nie meer sleg gedra nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, het jy bely dat jy sonde gedoen het? Het jy belowe om dit nie weer te doen nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat ’n mens vir God behoort te sê, is: ‘Ek het verkeerd gedoen, maar ek sal dit nie meer doen nie.’ |