Job 34:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat die huigelaar nie regeer nie, sodat die volk nie verstrik word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sorg dat ’n goddelose nie oor mense regeer en hulle in ’n valstrik lei nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die goddelose mense nie sal regeer, sodat hulle geen strikke vir die volk sal wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy wil nie dat 'n godlose oor mense regeer en hulle ondergang bewerk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat iemand wat 'n godlose is, nie sal regeer nie, en daar nie vangstrikke vir die volk sal wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy keer dat mense regeer wat niks met Hom te doen wil hê nie. Hy wil nie hê dat hulle mense verkeerd moet lei nie. |