Job 34:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die oor toets woorde, soos die mond vleis proe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net soos die mond goeie kos proe, so toets die oor die woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe. |
| Afrikaans 1983 | Die oor toets woorde soos die verhemelte kos proe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oor toets immers woorde soos die tong kos proe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ore moet hoor wat woorde beteken, tonge moet proe hoe kos smaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens proe gewoonlik aan kos om die smaak te toets. Daarom moet ’n mens mooi luister en toets wat ander sê. |