Job 34:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat hulle die geroep van die arme na hom laat kom, en hy hoor die geroep van die ellendige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur hulle toedoen moes die armes na Hom roep om hulp. En God het dit gehoor. Ja, Hy hoor altyd die noodroep van mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | om die geroep van die arme na Hom te laat kom, en dat Hy die geroep van die ellendiges sou hoor. |
| Afrikaans 1983 | die armes moes na Hom om hulp roep, Hy moes luister na die hulpgeroep van mense in nood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die hulpgeroep van armes Hom kan bereik, en Hy die noodkreet van magteloses kan hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoekom die arm mense geskree het en gevra het dat God hulle moet help. God het gehoor hoe skree die mense wat hulleself nie kan help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die arm mense en mense wat swaarkry so sleg behandel dat God hulle noodkrete gehoor het. |