Job 34:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat hulle van hom af weggedraai het en geen van sy weë wou oorweeg nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het mos opgehou om Hom te volg. Hulle het hulle nie aan Hom gesteur nie.
Afrikaans 1933/1953 omdat hulle van Hom afgewyk en op geeneen van sy weë ag gegee het nie --
Afrikaans 1983 want hulle het Hom nie bly dien nie en hulle nie aan sy wil gesteur nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) – omdat hulle agter Hom wegdraai en nie ag slaan op al sy paaie nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy doen dit omdat hulle opgehou het om Hom te dien, en omdat hulle nie wou doen wat Hy wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is nie meer aan die Here lojaal nie. Hulle steur hulle nie aan wat Hy wil hê hulle moet doen nie.