Job 34:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy slaan hulle soos goddelose mense voor die oop oë van ander; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy straf hulle vir hulle slegte dade waar almal dit kan sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy straf hulle soos goddelose op die plek waar almal dit sien, |
| Afrikaans 1983 | Waar almal dit kan sien, straf Hy hulle vir hulle goddeloosheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar waar die goddeloses is, tref Hy hulle, op 'n plek waar mense dit kan sien |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy straf hulle op die plek waar Hy die mense straf wat verkeerd doen en waar almal dit sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy straf hulle oop en bloot waar almal kan sien wat hulle verkeerd gedoen het. |