Job 34:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom ken Hy hulle werke en keer hulle in die nag om, sodat hulle vernietig word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kyk wat hulle doen. In die nag keer Hy hulle om en vernietig hulle.
Afrikaans 1933/1953 So ken Hy dan hulle werke en werp hulle omver in die nag, sodat hulle verbrysel word.
Afrikaans 1983 Hy sien alles raak wat hulle doen en oornag maak Hy dit tot niet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom is Hy vertroud met hulle dade; Hy werp hulle oornag omver, sodat hulle verpletter daar lê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, Hy weet alles wat hulle doen, en Hy verander alles in een nag, Hy breek hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy weet presies wat hulle doen. Hy stoot hulle sommer oornag van hulle troontjies af en vernietig hulle.