Job 34:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal magtige manne sonder getal verbrysel en ander in hulle plek aanstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vernietig sterk mense sonder om iemand te vra en stel ander aan in hulle plek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy verpletter die geweldiges sonder ondersoek en sit ander in hulle plek. |
| Afrikaans 1983 | Hy hoef nie vooraf ondersoek in te stel voor Hy sterkes vernietig en ander in hulle plek aanstel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God verpletter magtiges sonder 'n ondersoek, Hy plaas ander in hulle plek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God weet klaar, Hy sal nie eers kyk en luister wanneer Hy belangrike mense verneder en ander mense in hulle plek kies en aanstel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy hoef nie eens te gaan kyk wat hierdie magtige leiers aangevang het voordat Hy hulle vernietig en ander in hulle plek aanstel nie. |