Job 34:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sal nie meer as reg op die mens lê nie; dat hy in die oordeel met God sou tree.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is nie vir ’n mens om te besluit wanneer hy in God se oordeel kom nie.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy hoef nie lank op 'n mens ag te gee, dat hy voor God in die gereg sou gaan nie.
Afrikaans 1983 God hoef nie verder navraag te doen wanneer 'n mens voor Hom verskyn vir die oordeel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit berus immers nie by 'n mens om 'n vaste tyd te bepaal om na God te gaan met 'n regsaak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, God kyk net een maal na 'n mens wanneer die mens moet kom sodat God hom kan oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is nie nodig dat mense eers voor Hom moet verskyn voordat Hy kan besluit wat om met hulle te doen nie.