Job 34:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is geen duisternis en geen doodskaduwee waar die werkers van ongeregtigheid hulle kan verberg nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kwaaddoener kan in geen donker plek, hoe donker ook al, vir Hom wegkruip nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is geen duisternis en daar is geen diepe donkerheid waarin die werkers van ongeregtigheid hulle kan wegsteek nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar is nie 'n donkerte of duisternis waar dié wat onreg doen, kan wegkruip nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is geen donker, geen pikdonkerte, waar hulle wat onreg pleeg, kan wegkruip nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat slegte dinge doen, kan probeer om weg te kruip in donker plekke, maar God kan ook dáár vir hulle sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat slegte dinge doen, moenie dink dat daar iewers ’n plek is wat donker genoeg is om weg te kruip nie. |