Job 34:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want sy oë is op die weë van die mens, en hy sien al sy weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hy kyk na hoe mense leef; Hy sien alles wat hulle doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want sy oë is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe. |
| Afrikaans 1983 | Hy hou die pad van die mens dop en sien elke tree wat hy gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want God se oë is gerig op die mens se paaie; al sy treë hou Hy dop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sien alles wat 'n mens doen, Hy sien elke tree wat 'n mens gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here kyk hoe mense leef. Hy sien ook alles wat hulle doen. |