Job 34:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor my woorde, o wyse manne! en luister na My, julle wat kennis het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister na my, julle wyse mans. Gee aandag, julle wat baie kennis het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het! |
| Afrikaans 1983 | “Hoor wat ek te sê het, julle wat die wysheid het, luister na my, julle wat die kennis het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Luister na my woorde, wyses! Kenners, hoor my aan! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle is die wyse mense, maar julle moet luister na my, julle weet alles, maar julle moet hoor wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister na my, al julle verstandige mense, julle wat kennis en besondere insig het. |