Job 34:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit gepas om vir 'n koning te sê: Jy is goddeloos? en vir vorste: Julle is goddelose? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want Hy sê aan konings: ‘Julle is boos!’ en aan vername mense: ‘Julle is onregverdig.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Durf iemand aan 'n koning sê: Jou deugniet! Aan die edeles: Jou goddelose! |
| Afrikaans 1983 | Hy sê selfs vir 'n koning: ‘Jy is niks werd nie’ en vir vername mense: ‘Julle is sleg.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat vir 'n koning sê, ‘Booswig!’ vir vooraanstaandes, ‘Goddeloses!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sê vir konings en belangrike mense dat hulle sleg is en verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê vir ’n koning dat hy niks werd is nie en vir regeringsleiers dat hulle sleg is. |