Job 34:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy nou insig het, hoor dit: luister na die stem van my woorde.
Afrikaans (NLV) 2011 “As jy enige verstand het, luister dan hierna. Hoor wat ek sê.
Afrikaans 1933/1953 As daar dan verstand by u is, hoor dit; luister na die stem van my woorde.
Afrikaans 1983 As jy verstand het, luister hierna, hoor wat ek te sê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As daar dan by jou insig is, luister hierna; neem kennis van die bedoeling van my woorde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, as jy verstaan wat ek vir jou sê, dan moet jy luister.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As jy verstandig is, sal jy luister wat ek te sê het.