Job 34:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle vlees sal saam vergaan, en die mens sal weer tot stof verander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hou alle lewe op om te bestaan. Mense word dan stof. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sou alle vlees tesame die asem uitblaas en die mens sou tot stof terugkeer. |
| Afrikaans 1983 | dan sou al wat leef, sterf, en die mens weer stof word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal alles wat leef, saam tot niet gaan, en die mens tot stof terugkeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal alles wat lewe, saam sterf, al die mense sal weer stof word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal alle mense daar en dan doodgaan. Mense sal net weer stof word. |