Job 34:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hy sy hart op die mens rig, as hy sy gees en sy asem vir homself versamel;
Afrikaans (NLV) 2011 As Hy sy Gees wegneem en sy asem onttrek,
Afrikaans 1933/1953 As Hy op Homself ag sou gee, sy Gees en sy asem na Hom sou terugtrek,
Afrikaans 1983 As Hy sou besluit om sy gees, sy asem, na Hom toe terug te neem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As Hy net aan Homself sou aandag gee, sy Gees en asem by Homself sou hou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As Hy besluit om die lewe van 'n mens terug te neem, die asem wat Hy gegee het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here sy Gees en die lewe wat Hy gegee het, sou wegvat,