Job 34:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie het hom 'n bevel oor die aarde gegee? of wie het oor die hele wêreld beskik?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie het die aarde aan God se sorg toevertrou? Wie het Hom aangestel oor die hele wêreld?
Afrikaans 1933/1953 Wie het aan Hom die aarde toevertrou, en wie het die hele wêreld gegrond?
Afrikaans 1983 Het iemand die aarde aan God toevertrou? Het iemand Hom oor die hele wêreld aangestel?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie het die aarde aan Hom toevertrou? Wie het die hele wêreld daargestel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God regeer oor die aarde, niemand het gesê Hy moet dit doen nie. Die hele wêreld behoort aan Hom, niemand het dit vir Hom gegee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het die sê oor wat in hierdie wêreld aangaan. Die hele wêreld is in sy mag.